Verstaan hoe jy bedrieg kan word
Kyk of jy ’n potensiële teiken vir bedrieërs kan wees wat daarop uit is om te steel en jou uit jou swaarverdiende bates wil bedrieg. Kies ’n scenario hieronder wat moontlik tans op jou van toepassing is, leer hoe om ’n potensiële “scam” te identifiseer en hoe om op die bedreiging te reageer.