Webtuistekwesbaarheidsaftasting
WORD EK BEDRIEG

Is jy Versigtig en Ingelig?

web vulnerability scanner
Is jy tegnologies verstandig?
Het jy jou aankoopbesluit met ’n professionele persoon bespreek?
Verstaan jy die soorte “scams” wat gepleeg word?
nikto github

Die Bedrieër se Agenda

Bedrieërs gebruik die gebrek aan kennis of begrip oor ’n onderwerp om ’n potensiële teiken te manipuleer en te verwar. Ons moet ingelig en waaksaam bly rakende die verskillende soorte “scams”. Dit sal help voorkom dat ons slagoffers word. Vind hier meer oor hulle uit

Hoe om te Reageer

Moenie ’n slagoffer wees nie. Gebruik ’n paar minute om oor die risiko’s na te dink wat met die voltooiing van ’n transaksie gepaardgaan of om op ’n onbekende skakel te klik voordat jy dit doen, en hersien die risiko’s. Voorsorg voorkom nasorg!
Bestudeer die inligting op ons webtuiste en leer hoe jy jouself kan beskerm. Dit is deesdae ’n noodsaaklikheid om jouself teen bedrieërs en aanlynbedrog te beskerm.
Maak seker jy verstaan die risiko’s wat gepaardgaan met enige besluit wat jy neem en dat jy professionele hulp gesoek het en redelike stappe geneem het om ’n ingeligte besluit te neem.
Pasop vir neigings en brandpunte in “scams” wat jou kan teiken. Weet hoe die bedrieërs hul slagoffers teiken sodat jy jouself teen hul kullery kan beskerm.

Wenke en Ondersteuning

Ons Vennote

Teken In. Kry ’n volledige webtuistesekerheidstoets vir bekende kwesbaarhede.