Soorte “scams”
Voorouer-“scams”
Die bedrieër manipuleer en misbruik plaaslike Afrika-kultuur en -gelowe om geld by jou te steel. Daar word vooraf ’n profiel van jou saamgestel, en jy word wysgemaak dat ’n gestorwe lid van jou familie wat besorg is oor jou welsyn kontak deur ’n spesifieke sangoma (tradisionele geneser) gemaak het en dat die voorouer dringend ’n probleem met jou wil bespreek. Jy word dan gevra om die sangoma te ontmoet, waar die bedrieërs jou bedwelm deur hallusinogene te gebruik en jou dan oortuig om sekere take of finansiële transaksies te voltooi om jou geld weg te gee.
Rapporteer ’n “scam”Soorte “scams”
Vooruitbetaling-/Deposito-“scam”
Jy word aangeraai dat jy ’n betaling soos ’n deposito, belasting of diensfooi moet maak vir ’n transaksie of diens om gelewer te word. Die “scam” kan die wen van ’n prys, erfgeld of om ’n geskenk waarvan jy nie bewys was nie by jou te laat aflaai, insluit. In ’n ander scenario kan jy ook versoek word om versekeringsfooie of administrasiefooie te betaal vir ’n leningsaansoek; dit is ’n algemene soort lening-“scam”. Slegs maatskappye wat by die Nasionale Kredietreguleerder (National Credit Regulator, NCR) geregistreer is, mag lenings aanbied. Kontroleer altyd ’n maatskappy se besonderhede op die NCR se webtuiste, en kontak die instelling direk deur die nommer op die NCR se webtuiste te gebruik om die aansoekproses en enige aanbiedinge vir ’n lening te bevestig.VIND MEER UITVerandering-van-bankbesonderhede-“scam”
’n Bedrieër kontak jou en gee voor dat hy of sy vir jou bank of ’n ander organisasie werk. Jy word valslik laat glo dat jy jou kontakbesonderhede, gebruikersname en wagwoorde moet opdateer.VIND MEER UITBeleggings-/Handel-“scams”
Jy word deur ’n bedrieër aangemoedig om ’n vervalste beleggingsgeleentheid te aanvaar deur sy gebruik van tegniese finansiële begrippe en getalle om jou te beïndruk. Sodra jy die “beleggingsbetaling” gedoen het, eis die bedrieër nóg betalings om die proses te vergemaklik, of hulle verdwyn net heeltemal.VIND MEER UITKwaadwillige Programmatuur en Uitvissing
’n Skakel word deur ’n e-pos of SMS aan jou gestuur. Jy klik heel onskuldig op die skakel wat dan die kwaadwillige programmatuur op jou toestel laai. Bedrieërs kan nou sleutelstelers en virusse op jou toestel laai wat hulle in staat stel om jou toestel te beheer, dit af te skakel of jou data uit te vis (phishing).VIND MEER UITGeldmuile
Die misbruik van ’n bankrekening deur die rekeninghouer ten einde onwettige fondse namens iemand anders oor te plaas of te skuif.VIND MEER UITAanlyninkopie-“scams”
’n Bedrieër skep ’n vals aanlynwinkel of maak ’n gewilde aanlynwinkel waar jy dikwels koop na, en adverteer gewilde goedere en dienste. Die bedrieër kan moontlik ook spesiale aanbiedinge via internetblaaiers soos Google of Edge, of sosiale media (Facebook, Instagram, WhatsApp), adverteer om jou te bedrieg om die vervalste aanlynwinkel te besoek. Sodra jy ’n aankope maak word jou kredietkaart- en persoonlike besonderhede uitgevis. Die transaksie kan suksesvol verwerk word en daarom lyk dit asof dit ’n werklike aankope was. Die goedere word egter nie afgelewer nie, jou geld word nie terugbetaal nie en in die meeste gevalle kan die maatskappy nie gekontak word nie.VIND MEER UITSelfoonoordrag/ Simuitruilings
’n Bedrieër wat voorgee om jy te wees, skakel jou selfoondiensverskaffer en vra vir ’n nuwe simkaart of om jou nommer na ’n nuwe diensverskaffer oor te plaas (“porting”). Die bedrieër sal dan toegang hê tot enige eenmalige wagwoorde (OTP of one-time password) of 2-faktor-magtigingsversoeke wat na jou nommer gestuur word. Dit sal die bedrieër in staat stel om jou wagwoorde te verander en beheer oor jou rekeninge en sosialemediaprofiele oor te neem.VIND MEER UITAankope-“scams”
Jy word fiktiewe goedere en/of dienste teen baie aanloklike pryse of groot afslag aangebied. Sodra jy die betaling gemaak het, word die goedere/dienste nooit afgelewer/uitgevoer nie of die geadverteerde produk is nie die produk wat afgelewer word nie. Jou persoonlike en betalingsbesonderhede word ook uitgevis indien die transaksie aanlyn voltooi is.VIND MEER UITPush Payment Fraud
Jy word oorreed om ’n onmiddellike betaling aan ’n bedrieër te maak wat valslik voorgee om ’n maatskappywerknemer te wees of wat vals beleggings- of sakedienste aanbied, gewoonlik via sosialemediakanale. Sodra die betaling gemaak is, word jou fondse onmiddellik onttrek – jy is bedrieg.VIND MEER UITAfstandstoegang-“scams”
Jy word deur ’n bedrieër gekontak wat homself as ’n diensverskaffer wat bekend is aan jou, voordoen, en versoek “afstandstoegang” tot jou toestel om ’n sekerheidstoets of transaksie uit te voer. Sodra jy die uitnodiging/toegangsversoek aanvaar het, neem die bedrieër beheer oor jou toestel oor met volledige toegang tot alle rekeninge wat aan jou toestel gekoppel is.VIND MEER UIT“Romance/ Online Dating Scams”
’n Bedrieër gebruik sosialemedia- of afspraaktoepassings om jou vertroue te wen en kan moontlik selfs jou lewe intiem binnedring en gebruik dan hierdie vertroue om fondse af te dreig deur jou emosioneel te mishandel en/of af te pers.VIND MEER UIT“Vishing”
’n Bedrieër kontak jou telefonies en gee voor om van die regering, ’n finansiële maatskappy of ander betroubare instelling te wees, en vra jou om persoonlike inligting te verskaf of te bevestig. Hierdie inligting word dan gebruik om jou te bedrieg.VIND MEER UITVoorouer-“scams”
Die bedrieër manipuleer en misbruik plaaslike Afrika-kultuur en -gelowe om geld by jou te steel. Daar word vooraf ’n profiel van jou saamgestel, en jy word wysgemaak dat ’n gestorwe lid van jou familie wat besorg is oor jou welsyn kontak deur ’n spesifieke sangoma (tradisionele geneser) gemaak het en dat die voorouer dringend ’n probleem met jou wil bespreek. Jy word dan gevra om die sangoma te ontmoet, waar die bedrieërs jou bedwelm deur hallusinogene te gebruik en jou dan oortuig om sekere take of finansiële transaksies te voltooi om jou geld weg te gee.VIND MEER UITKommoditeite-“scams”
Bedrieërs wat voorgee dat hulle belangrike sakemense in die mynbousektor is wat beleggings het in edelmetale, edelstene en ander waardevolle kommoditeite reël ’n ‘toevallige’ ontmoeting nadat hulle vooraf ’n profiel van jou saamgestel het. Die bedrieër laat dit dan soos ’n goeie idee klink om ’n waardevolle edelsteen of erts wat waardevolle metale bevat, te koop. Die stene word gepoleer om soos die roumateriaal te lyk, en assessors wat saam met die bedrieërs werk, reik nagemaakte sertifikate uit om dit te laat lyk asof die kommoditeit eg verklaar is.VIND MEER UITVooruitbetaling-/Deposito-“scam”

Bedrieërs wat voorgee dat hulle belangrike sakemense in die mynbousektor is wat beleggings het in edelmetale, edelstene en ander waardevolle kommoditeite reël ’n ‘toevallige’ ontmoeting nadat hulle vooraf ’n profiel van jou saamgestel het. Die bedrieër laat dit dan soos ’n goeie idee klink om ’n waardevolle edelsteen of erts wat waardevolle metale bevat, te koop. Die stene word gepoleer om soos die roumateriaal te lyk, en assessors wat saam met die bedrieërs werk, reik nagemaakte sertifikate uit om dit te laat lyk asof die kommoditeit eg verklaar is.VIND MEER UIT
Item 1 of 14
Ons Vennote
Item 1 of 14